For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Saartjie Omnibus 2

Bettie Naudé

ISBN:

9780798163903

Epub ISBN:

9780798163910

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2013

Prys (incl. VAT):

R 160,00

Formaat:

Sagteband, 400pp


Oor hierdie boek:

Nóg drie gewilde stories oor die avonture van Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. Sy maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om die omgewing te verken en daar kom groot moleste. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter. Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kragmeting met ’n verrassende einde. En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie. Soos haar ouer broer sê: Waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets!

VERWANTE BOEKE

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Alice Pantermuller

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

Rachel Renée Russell

Grilgrypers 2: Web van die mummie

Shân Fischer

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe

Kobus Geldenhuys

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler

Trompie Omnibus 8

Topsy Smith

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo

Wondersmid

Jessica Townsend

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo

Eisteddfod-pret 2

Tumi Steyn

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger

Eisteddfod-pret 2

Gloudine Kellerman

Die legendariese Lua Verwey

Theodore Key

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute

Wondersmid

Jaco Jacobs

Regte-egte raaisels

Susan Martineau

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Fréderic Bertrand

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Alice Pantermuller

Nimmermeer

Jessica Townsend

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Saartjie Omnibus 8

Bettie Naudé

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Theodore Key

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

Kobus Geldenhuys

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

Shân Fischer

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Jutta Langreuter

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Fréderic Bertrand

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Irma Vermeulen

Bella en Sebastiaan

Alex van Houwelingen

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe

Rachel Renée Russell

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Jutta Langreuter

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

Shân Fischer

Regte-egte rampe

Susan Martineau

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Irma Vermeulen

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Bitterbosbende 1

Anzil Kulsen

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

Shân Fischer

Nimmermeer

Jaco Jacobs

Bitterbosbende 1

Stephen Wallace

Eisteddfod-pret 2

Jonelle du Toit

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Alice Pantermuller