- Lux Verbi
- Fiksie
Die lewe wat ek jou gegee het
Helena Hugo
ISBN:
9780796322647
Epub ISBN:
9780796322678
Uitgewer:
Lux Verbi
Datum Vrygestel:
Oktober 2022
Prys (incl. VAT):
R 275,00
Formaat:
Sagteband, 256pp
Oor hierdie boek:
Berdine se ma en ouma kom tot die gevolgtrekking dat hulle hul eie drome deur Berdine wou uitleef. Berdine word groot met die idee dat sy gebore is om ander tevrede te stel. Ná jare se manipulering in 'n verhouding besef Berdine dat dit nie is wat sy wil hê nie. Haar ma en ouma werk saam om Berdine terug te lok na haar herkoms. Daar wag 'n vreugdevolle weersiens maar ook moeilike keuses. Berdine kry helderheid nadat haar ouma haar die waarheid oor haar grootouma en dié se niggie Emma vertel.
VERWANTE BOEKE
Die ompad terug
Helena Hugo
Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
Marzanne Leroux-Van der Boon
Israel-reeks 1: Granate bloei in Jerusalem
Marzanne Leroux-Van der Boon
Mispa
Helena Hugo
'n Brief vir Reina
Elsa Winckler
Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna
Maretha Maartens (LV)
Kanaän
Barend Vos
Israel-reeks 11: Hooglied
Marzanne Leroux-Van der Boon
'n Droomhuis vir Kristie
Elaine Marais
Blomme vir Berdine
Helena Hugo
Helene de Kock Inspirasie-omnibus
Helene de Kock
Liewer as lig
Juanita Aggenbach
Weskus-omnibus 2
Helena Hugo
Die skuiling
Helena Hugo
Weskus-omnibus 1
Helena Hugo
Israel-reeks: Omnibus 2
Marzanne Leroux-Van der Boon
Cara
Helena Hugo
Papierblomme
Helena Hugo