For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Dink soos 'n miljardêr

Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

Daniel Strauss

ISBN:

9780624090311

Epub ISBN:

9780624090328

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2021

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Wat onderskei die rykes van ‘gewone mense’? Hulle dink anders. In Dink soos 'n miljardêr verduidelik Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, wat dit beteken om soos ’n miljardêr te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos ’n miljardêr kan dink – en uiteindelik self een kan word.

Lesers sê

“’n Uitstekende padkaart vir sukses waarby alle entrepreneurs sal baat”

– Ryk van Niekerk