For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kristalvlakte

Amy Jephta

ISBN:

9780624080008

Epub ISBN:

9780624080015

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2016

Prys (incl. VAT):

R 210,00

Formaat:

Sagteband, 72pp


Oor hierdie boek:

Uit die flenters van bende-oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ? lewe aanmekaar. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog . Maar oorlog is soos liefde : dit sal ? pad vind. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van ? gemeenskap, ? verhaal veel groter as dié van individuele karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinder bied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ? sosiale werklikheid oop tot op die been.