We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

ISBN:

9780798184458

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2024

Prys (incl. VAT):

R 265,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie, het ses maande om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná
matriek universiteit toe te gaan. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto’s te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in ’n besigheid te omskep. Daar’s net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help.

VERWANTE BOEKE

Scarred Lions

Fanie Viljoen

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

The Swim Team

Catherine Jarvis

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Anderkind

Betsie van Niekerk

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Kanniedood

Joha van Dyk

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Raaiselsee

Troula Goosen

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Veldiep

Fanie Viljoen

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

My So-Called Friend

Prudence Makau

Skeur

Carel van Rooyen

Die Pro

Leon de Villiers

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Life is 'n biets

Faeed Amardien

Mine

Sally Ann Partridge

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Branderjaer

Joha van Dyk

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Sindikaat

Annerle Barnard

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Crossing the River

Fred Khumalo

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

The Reject

Edyth Bulbring

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Tuimeltrein

René van Zyl

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Sweepslag

Annerle Barnard

Vuurvreter

Joha van Dyk

Web van leuens

Marion Erskine

Donker Web

Fanie Viljoen

Brand

Fanie Viljoen

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Mamello

Lebohang Pheko

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Dryf

Cecilia Steyn

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

UNolali

Thulani Simayile

Absoluut Einstein

Christien Neser