For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Raaiselsee

Troula Goosen

ISBN:

9780798181006

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2020

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie, die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal? Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.

Laai die onderwysersgids gratis hier af:
Raaiselsee-Onderwysersgids

 

Luister na Troula se voorlesing uit Raaiselsee op Maroela Media.




VERWANTE BOEKE

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Sindikaat

Annerle Barnard

Die Poort 2: Reisigers

Nelia Engelbrecht

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Sweepslag

Annerle Barnard

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

Brand

Fanie Viljoen

Elevation 1: The Thousand Steps

Helen Brain

Mine

Sally Ann Partridge

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

New Keepers

Jayne Bauling

Anderkind

Betsie van Niekerk

Skeur

Carel van Rooyen

UNolali

Thulani Simayile

Soen

Jan Vermeulen

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Veldiep

Fanie Viljoen

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Somer

Jaco Fouché

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Mamello

Lebohang Pheko

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Branderjaer

Joha van Dyk

Absoluut Einstein

Christien Neser

Skadujagter

Dihanna Taute

Snak

Rouxnette Meiring

Kraak

Rouxnette Meiring

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

The Swim Team

Catherine Jarvis

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

The Reject

Edyth Bulbring

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Donker Web

Fanie Viljoen

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Spel

Annerle Barnard

Hap

Lesley Beake

The Music Box

Toby Bennett

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Vlerke vir almal

Marion Erskine