- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Vuurvreter
Branderjaer #2
Joha van Dyk
ISBN:
Epub ISBN:
9780798182836
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 352pp
Oor hierdie boek:
Die leesgids is gratis aflaaibaar:
Branderjaer Leesgids_Gr 10&11 HT - 9780798180481
Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit beteken sy moet Vuur se vertroue wen - die een ou wat haar nie kan verdra nie. En dan is daar Jak, en alles wat ongesê bly tussen hulle . . . Kan sy ontsnap deur saam met Malherbe in 'n onvoorspelbare bos te gaan verdwaal? Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning? Vir beide Mieke en Malherbe wag daar 'n besluit: waag of waarheid . . . Maar daar is nie altyd 'n keuse nie.
Lesers sê
"Vuurvreter is ’n avontuur. Beter as ’n fliek, en meer ritmies as meeste musiek."
– Danie Reënwolf
VERWANTE BOEKE
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
Donker Web
Fanie Viljoen
Die lewe volgens Wim Vermaak
William Oosthuizen
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Life is 'n biets
Faeed Amardien
Los bietjie plek vir magic
Cliffordene Norton
Dryf
Cecilia Steyn
Staan op vir die Six
Celeste Slabber-Loriston
Breek
Barrie Hough
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
Vlerkdans
Barrie Hough
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Sing Down the Stars
Nerine Dorman
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Veldiep
Fanie Viljoen
Skilpoppe
Barrie Hough
Brand
Fanie Viljoen
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
The Swim Team
Catherine Jarvis
Die Pro
Leon de Villiers
Tuimeltrein
René van Zyl
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
UNolali
Thulani Simayile
Borrelgom
Jana du Plessis Müller
Web van leuens
Marion Erskine
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
Absoluut Einstein
Christien Neser
The Reject
Edyth Bulbring
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Mamello
Lebohang Pheko
Crossing the River
Fred Khumalo
My So-Called Friend
Prudence Makau
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Vlerke vir almal
Marion Erskine
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
Branderjaer
Joha van Dyk
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
Anderkind
Betsie van Niekerk
Skeur
Carel van Rooyen
Kanniedood
Joha van Dyk
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo