- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Die lewe volgens Wim Vermaak
William Oosthuizen
ISBN:
Epub ISBN:
9780798180320
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 176pp
Oor hierdie boek:
Die onderwysergids is gratis aflaaibaar:
DIE LEWE VOLGENS WIM VERMAAK onderwysgids_Graad 9 HT
Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om graadnege te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur die nuwe meisie met die vlegsel. Sy tweelingsuster, Maddie, wil opsluit deel word van Mars One se sending na Mars en veroorsaak vir hom selfs meer probleme wanneer sy van die dak af foeter en haar enkel breek, omdat sy wou sterre kyk. Hul verstrooide ouma Hantie, wat by pas by hulle kom intrek het en boonop Wim se kamer beset, val vir ’n internetslenter en nou moet hý oppasser speel. En dan is daar Harold, sy ma se menslike geraamte wat die kunsstudente in opstand bring, en sy advokaat-pa wat as hoof van die Menseregtekommissie in ’n botsing van belange beland wat ’n groot rusie in die huis veroorsaak. Maar dalk is Wim se LO-taak tog die antwoord om dinge weer op koers te kry.
VERWANTE BOEKE
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
Crossing the River
Fred Khumalo
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Vuurvreter
Joha van Dyk
My So-Called Friend
Prudence Makau
Web van leuens
Marion Erskine
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
Life is 'n biets
Faeed Amardien
Tuimeltrein
René van Zyl
Borrelgom
Jana du Plessis Müller
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
Kanniedood
Joha van Dyk
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
Dryf
Cecilia Steyn
Vyf sekondes voor Vrydag
Ihette Senekal
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
Sweepslag
Annerle Barnard
Anderkind
Betsie van Niekerk
Raaiselsee
Troula Goosen
Sindikaat
Annerle Barnard
Donker Web
Fanie Viljoen
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
The Swim Team
Catherine Jarvis
Eerste liefde Omnibus 1
Janie Oosthuysen, Helen Brain
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo
Absoluut Einstein
Christien Neser
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Skeur
Carel van Rooyen
Mamello
Lebohang Pheko
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
UNolali
Thulani Simayile
The Reject
Edyth Bulbring
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Brand
Fanie Viljoen
Branderjaer
Joha van Dyk
Mine
Sally Ann Partridge
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
Veldiep
Fanie Viljoen
Die Pro
Leon de Villiers
Vlerke vir almal
Marion Erskine