Branderjaer

Joha van Dyk

ISBN:

9780798180481

Epub ISBN:

9780798180498

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2020

Prys (incl. VAT):

R 235,00

Formaat:

Sagteband, 312pp


Oor hierdie boek:

Die leesgids is gratis aflaaibaar:
Branderjaer Leesgids_Gr 10&11 HT - 9780798180481


“Bitter! Bitter! Bitter!”
Louw gooi sy volle gewig agter sy vuis, ruk dan terug en sien hoe Beast sy neus vashou. Soos gewoonlik sê sy brein en sy lyf “nee”. Dis die teenoorgestelde van wat hy wíl doen. Maar in die Kring gaan dit nie oor wil nie. Dit gaan oor wat jy móét doen. Almal in die Kring het skuld – Bloedskuld. En die Branderjaers het ’n moerse prys om te betaal.   

Deidre Anker se lewe is veilig, onder beheer. Daar is ’n plan vir haar toekoms. 
Sy het egter nie op Louw Swanepoel gebargain nie. 
Louw is een van dáárdie ouens. Die ou met die looks, met die guns van die onderwysers. Die ou wat homself in stormwaters sal gooi vir ’n gevaarlike brander of selfs teen ’n krans sal afduik vir ’n oomblik van adrenalien. Waaghalsig. Windgat. Alles wat Deidre nie kan verdra nie. 
Maar hoe meer tyd Deidre saam met Louw spandeer, hoe meer besef sy sy was verkeerd. Daar is iets aan hulle, die Branderjaers. Vuur, Kannie, Klippies, Stoke en Bitter. Vyf seuns in ’n hegte broederskap gesmee deur gedeelde pyn en skuld. Ekstreem is in hulle bloed, maar daar is soveel meer as dit . . . Sy wil al Louw se geheime ontrafel. Dis alles of niks, ’n mens kan nie halfmas lewe nie. 

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

The Swim Team

Catherine Jarvis

Spel

Annerle Barnard

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Veldiep

Fanie Viljoen

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Kanniedood

Joha van Dyk

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

UNolali

Thulani Simayile

Skeur

Carel van Rooyen

Anderkind

Betsie van Niekerk

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Crossing the River

Fred Khumalo

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

Sweepslag

Annerle Barnard

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Vuurvreter

Joha van Dyk

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Absoluut Einstein

Christien Neser

Donker Web

Fanie Viljoen

The Music Box

Toby Bennett

Tuimeltrein

René van Zyl

Raaiselsee

Troula Goosen

Dryf

Cecilia Steyn

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

My So-Called Friend

Prudence Makau

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Somer

Jaco Fouché

Mamello

Lebohang Pheko

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

The Reject

Edyth Bulbring

Mine

Sally Ann Partridge

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Sindikaat

Annerle Barnard

Brand

Fanie Viljoen

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Soen

Jan Vermeulen

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer