We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Emma en die middernagman

Marianna Brandt

ISBN:

9780798177245

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2018

Price (incl. VAT):

R 189.00

Format:

Soft cover, 160pp


About this book:

Juffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daar­op uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.

RELATED BOOKS

Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos

Troula Goosen

Elf dae op 'n eiland

Elizabeth Wasserman

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Troula Goosen

Blinde sambok

Riana Scheepers

'n Saak van lewe of dood

Nerine Ahlers, Alet Steenkamp

Harry Potter en die Orde van die Feniks

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Marked

Gillian D'achada

Geheim in die riete

Constant Van Graan

Die dae toe ek Elvis was

François Bloemhof

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Annemari Coetser

Wim Vermaak maak 'n plan

William Oosthuizen

Leeus met letsels (skooluitgawe)

Fanie Viljoen

Raaiselklip

Troula Goosen

Anderkant die blou

Zelda Bezuidenhout

Harry Potter en die Beker Vol Vuur

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Elf dae in New York

Elizabeth Wasserman

SuperZero (school edition)

Darrel Bristow-Bovey

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Elton amper famous April en Juffrou Brom

Carin Krahtz

Leeus met letsels

Fanie Viljoen

Best Books vir klaslees: Platsak maak 'n plan

Anneke Langner

Geraamte in die klas

Fanie Viljoen, Theodore Key

Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Vlerkdans (skooluitgawe)

Barrie Hough

Harry Potter en die gevangene van Azkaban

J.K. Rowling

Harry Potter en die Halfbloed Prins

J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys

Raaiselster

Troula Goosen

Maya se musketier

Marga Jonker

Snitch 2

Edyth Bulbring

Saartjie Omnibus 3

Bettie Naudé

#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke

Cecilia Steyn

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

Ben breek weg

Christien Neser

Harry Potter en die Towenaar se Steen

J.K. Rowling, Janie Oosthuysen

The Boy and the Poacher's Moon

Pamela Newham

Pienk is nie vir sissies nie

Christien Neser

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Christien Neser

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Christien Neser

Jungu Josh 3: Die waters van Wafu

Constant Van Graan

Elf dae in Amsterdam

Elizabeth Wasserman

Trompie Omnibus 3

Topsy Smith

The Mark

Edyth Bulbring

Harry Potter en die Skatte van die Dood

J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys