For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Haar naam is Ragel

Helena Hugo

ISBN:

9780796316042

Epub ISBN:

9780796316059

Publisher:

Lux Verbi

Date Released:

February 2013

Price (incl. VAT):

R 230.00

Format:

Soft cover, 288pp


About this book:

Die ontroerende verhaal van ’n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Die kunstenares Ragel Naudé is getraumatiseer ná die dood van haar tweejarige seuntjie.Niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en haar man dryf uitmekaar.  Ragel besef dat sy iets moet doen. Sy beland op ’n klein dorpie. Hier ontmoet sy ’n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die twee vroue geleidelik wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos.