For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Book launches & events

LiG aanlyn-lesersdag met Leah


LiG se jaarlikse bederfoggend sal as gevolg van Covid-19 ’n ander formaat aanneem. Ons kuier steeds gesellig saam, luister na musiek én word geïnspireer deur topsprekers. Hoewel dit nie – as gevolg van inperkingsmaatreëls – in één vertrek gaan plaasvind nie, kan jy in die gemak van jou huis aanlyn inskakel en het jy steeds direkte kontak met die bekendes op die verhoog. Nooi ’n paar vriendinne en kuier saam. Daar is drie kaartjie-opsies: Opsie 1 teen R390 • Digitale subskripsie op LiG vir 6 maande • 1 kaartjie na die aanlyn-lesersdag • Geskenkpak met die waarde van ’n R1000 word na jou gekoerier (Slegs 600 kaartjies beskikbaar!) Opsie 2 teen R235 • Digitale subskripsie op LiG vir 6 maande • 1 kaartjie na die aanlyn-lesersdag Opsie 3 teen R130 • 1 kaartjie na die aanlyn-lesersdag Gasvrou-opsies is steeds beskikbaar Kry 10 kaartjies vir die prys van 9 en nooi jou beste vriendinne om die aanlyn-lesersdag saam met jou tuis te geniet. Kontak [email protected] hiervoor. Koop kaartjies só: Besoek http://lig.co.za/lesersdag/ om jou kaartjies te koop. Om kaartjies kontant of via EFT te koop, kontak ons kaartjie-vennoot, Tixsa by [email protected] Vir enige navrae rondom kaartjies wat reeds gekoop is, kontak [email protected] Jy benodig: • Internettoegang (+ data) • Jy kan die vertoning op die volgende toestelle kyk: rekenaar, skootrekenaar, selfoon, slim-TV of enige toestel waarop jy platforms soos YouTube besoek.

I would like to attend




I have read and agree to the Terms and Conditions and Privacy Policy.