For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Book launches & events

Deon Meiring gesels met Ivor Swarts


Join us for a live book discussion with Deon Meiring and author of Die verlore suen vannie gaatjie, Ivan Swarts. vor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n hooplose plek. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend sy broer en hy sterf later in die hospitaal. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy 'n jeugpastoor met 'n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. 'n Storie van die verlore seun wat huis toe kom. Woensdag, 16 SEPTEMBER | 18:00 Skakel: https://facebook.com/events/313606339702496