For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Book launches & events

Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos


Jy is genooi na die bekendstelling van Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos by Exclusive Books Somerset Wes. Maryke Roberts sal met Troula Goosen - skrywer gesels op Woensdag 29 Junie. RSVP: [email protected]