For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Book launches & events

Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee: Stellenbosch Books-bekendstelling


Human & Rousseau en Stellenbosch Books nooi jou na die bekendstelling van Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee. Kabous Meiring sal met Azille gesels. Saterdag, 30 Oktober om 11:00 RSVP onder of stuur epos aan [email protected] Oor hierdie boek: Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. ’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel.

I would like to attend




I have read and agree to the Terms and Conditions and Privacy Policy.