For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

For You, I'd Steal a Goat

Niq Mhlongo

ISBN:

9780795710223

Epub ISBN:

9780795710230

Publisher:

Kwela

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་ལྔ་པ། 2022

Price (incl. VAT):

R 265.00

Format:


About this book:

Hierdie kortverhaalbundel is propvol onvergeetlike karakters, verrassende wendings, aangrypende gegewens en humor. Mhlongo ondersoek dít wat mense vir mekaar doen, maar ook aan mekaar doen. Ongeregtigheid, korrupsie, liefde en begeerte is net sommige aspekte van menslike interaksie wat hier ter sprake kom.
’n Familie weier om te trek toe die bank hul huis terugneem; ’n agtervolger maak ’n onverwagse ontdekking; ’n ongevoelige lykbesorger is bevrees; en meer!