For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Across the Border

Surviving the Secret War in Angola

Norman McFarlane

ISBN:

9780624093046

Epub ISBN:

9780624093053

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་བཞི་པ། 2022

Price (incl. VAT):

R 320.00

Format:


About this book:

Norman McFarlane word in die middel sewentigs as tiener Grens toe gestuur en word deel van die apartheidsregering se geheime Operasie Savannah in Angola. Jare later ly hy steeds aan posttraumatiese stresversteuring. McFarlane skryf eerlik en humoristies oor sy ervarings en gee ’n stem aan ’n generasie van wit Suid-Afrikaanse mans wat ingedwing is in ’n oorlog wat hul lewe onherroeplik sou verander.