For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Litnet: Skrywersonderhoud: Madré Marais oor Luistervink

15 སྤྱི་ཟླ་བཞི་པའི་ 2020

Luistervink is ’n verrassende kortverhaaldebuut deur ’n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral tov karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in "Brandoffer" (briewe aan ’n ma), "Sinker" (oor ’n seun wat op die rand van ’n damwal huiwer) en "Driehonderd-vyf-en-sestig en ’n kwart". 

Remona Voges het met Madré Marais gesels.

Kliek: Lees meer