For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Gesonde seks

Timothy Kieswetter

ISBN:

9780796319449

Epub ISBN:

9780796319456

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Augustus 2015

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Wat is 'n seksueel gesonde huwelik? Gesonde seks in die huwelik is nié vanselfsprekend nie. As ons gesonde seks in ons huwelike wil geniet, gaan ons oor seks móét begin praat. Nie as 'n nagedagte of as 'n voetnota of as 'n afgerammelde onderwerp nie, maar as 'n hoofpunt van bespreking. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter wys jou hoe jy ook die vreugde van gesonde seks kan ervaar en voluit en met oorgawe kan liefhê in jou huwelik.