For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

At Any Cost

The South African fraudster who took the tech world for more than $40 million

Stephen Timm

ISBN:

9780624091172

Epub ISBN:

9780624091189

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2021

Prys (incl. VAT):

R 310,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Eran Eyal het alles gehad: ’n luukse woonstel in New York, ’n stralerjakkerlewe en beleggers wat toustaan vir sy kripto-platform, Shopin. Maar in 2018 word hy gearresteer vir bedrog. 42 miljoen dollar is skoonveld en die Suid-Afrikaanse entrepreneur word ontbloot as ’n waaghalsige bedrieër wat tot elke prys sukses wou behaal.