For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Boeklanserings en geleenthede

Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk


Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk Pieter Steyn gesels met Neels Jackson oor sy jongste boek Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk. Kom kyk regstreeks saam op Facebook op Lux Verbi, Kerkbode of Excelsus se blaaie. 18 September, Vrydag | 12:30 https://facebook.com/events/1454313264768619