- Fiksie
- Afrikaanse roman
Vlam
Sidney Gilroy
ISBN:
Epub ISBN:
9780798182195
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 288pp
Oor hierdie boek:
Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha.
Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk?
VERWANTE BOEKE
Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Die Onsigbare
PJO Jonker
Die avonture van Helga Roets
Riaan Grobler
Roulette
Sidney Gilroy
Die vuur huil
Allen Grootboom
Die Serwiër
Carel van der Merwe
Eleksie op Erdvark
Rudie van Rensburg
Die rooi angelier
Eleanor Baker as Alex Muller
Die dood van Rachel April
P.P. Fourie
Die ooggetuie
Wilna Roux
'n Knippie moord
Elsa Winckler
Volmaan in Baviaanskloof
Jeanette Stals
Het van Verlangekraal
Leon van Nierop
Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
Ontvoer
Constant van der Merwe
Onrus op Steynshoop
Ingrid Winterbach
Die keiser se duim
Chris Karsten
Die laaste leuen
Anita du Preez
Rooisand
Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe
Al die swendelaars
Chris Karsten
Donkermaan
Jaco Wolmarans
Bessie se hangkasbiblioteek
Madelein Rust
Een keer om die son
François Bloemhof
Skorpio
Deon Meyer
Leeumens
Rudie van Rensburg
Mei en alles daarna
Zelda Bezuidenhout
Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Drie misdade in 'n knoop
Eleanor Baker as Alex Muller
Die drie weduwees
Irma Venter
Aan die hemeltrans
Anton Roodt
Vreemde vos
Carel van Rooyen
Die vrou met nege lewens
Debbie Loots
Sekelmaan
Jaco Wolmarans
Einde en begin
Michèle Meyer
Patmos
Willem Anker
Die man van elders
Helene de Kock
Drome het ook asem
Helene de Kock
Gebooie
Rudie van Rensburg
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Drie moorde in die Baai
Madelein Rust
Kanniedood
Irna van Zyl
Weg is nie 'n plek nie
Santie van der Merwe
Haas en Harriët
Susan Coetzer
Sarah plus een
Kristel Loots
Soetdoring in die ruigtes
Christiaan Bakkes
Twyfelbos
François Loots
Heks
Dibi Breytenbach
Waar bloed kruip
Marieta Carrick
Bloed van 'n vlinder
Marieta Carrick