We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

ISBN:

9780798185189

Epub ISBN:

9780798185196

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Januarie 2026

Prys (incl. VAT):

R 270,00

Formaat:

Sagteband, 208pp


Oor hierdie boek:

Speurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na ’n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die grootstad nie.

Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe Adriaan met ’n raaiselagtige verdwyning en ’n vergiftiging gekonfronteer word. Hy vind ook uit van ’n onopgeloste saak wat lyk asof dit daarmee verband hou.

Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie, maar los jy één op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop.

VERWANTE BOEKE

Die laaste leuen

Anita du Preez

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Die drie weduwees

Irma Venter

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Sarah plus een

Kristel Loots

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Donkerhart

Henda Olivier

Die keiser se duim

Chris Karsten

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die ooggetuie

Wilna Roux

Ontvoer

Constant van der Merwe

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die man van elders

Helene de Kock

Een keer om die son

François Bloemhof

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Einde en begin

Michèle Meyer

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Patmos

Willem Anker

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Al die swendelaars

Chris Karsten

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Skorpio

Deon Meyer

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Kanniedood

Irna van Zyl

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Twyfelbos

François Loots

Roulette

Sidney Gilroy

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die vuur huil

Allen Grootboom

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Enigma

Rudie van Rensburg

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Grensloos

Wilna Adriaanse

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Leeumens

Rudie van Rensburg