We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Een of ander held

Zirk van den Berg

ISBN:

9780795710179

Epub ISBN:

9780795710186

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Junie 2021

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 320pp


Oor hierdie boek:

Daar is helde en hélde. Mense met die moed van hulle oortuiging. Mense met twyfel. Dié met gewere, dié met regulasies en dié met ideale.

Voor ’n groot moordverhoor in November 1905 bestempel ’n Windhoekse koerant die polisieman Siegfried Bock as ’n nuwe soort held. Maar die beskuldigde se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig, skep agterdog wat sy goeie naam en toekoms bedreig. Boonop is sy voormalige bevelvoerder, oberleutnant Berghammer, en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet – die een oor sy soldate se dood, die ander oor ’n opstandeling s’n. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy skreiende planne vir Siegfried en die ganse Duits-Suidwes-Afrika.
Die strop trek ál nouer om Siegfried se nek. Hy sien nie uitkomkans nie. Maar daar móét een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .
Een of ander held voer Zirk van den Berg se Hochnamib-trilogie tot ’n aangrypende einde.

Available at:
Takealot
Exclusive books
Graffiti boeke
Loot

VERWANTE BOEKE

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die ooggetuie

Wilna Roux

Al die swendelaars

Chris Karsten

Skorpio

Deon Meyer

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Kanniedood

Irna van Zyl

Twyfelbos

François Loots

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die keiser se duim

Chris Karsten

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Een keer om die son

François Bloemhof

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Roulette

Sidney Gilroy

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die man van elders

Helene de Kock

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die drie weduwees

Irma Venter

Donkerhart

Henda Olivier

Enigma

Rudie van Rensburg

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Patmos

Willem Anker

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Sarah plus een

Kristel Loots

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Einde en begin

Michèle Meyer

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers