We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Simoelégri

Jaco Fouché

ISBN:

9780798182447

Epub ISBN:

9780798182454

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2021

Prys (incl. VAT):

R 335,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.
Aangrypend. 'n Hoogpunt in Fouché se oeuvre.

VERWANTE BOEKE

Patmos

Willem Anker

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Enigma

Rudie van Rensburg

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Roulette

Sidney Gilroy

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die drie weduwees

Irma Venter

Kanniedood

Irna van Zyl

Grensloos

Wilna Adriaanse

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Fiela se kind

Dalene Matthee

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Al die swendelaars

Chris Karsten

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Twyfelbos

François Loots

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Sarah plus een

Kristel Loots

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die ooggetuie

Wilna Roux

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Skorpio

Deon Meyer

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Einde en begin

Michèle Meyer

Een keer om die son

François Bloemhof

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Leeumens

Rudie van Rensburg

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Donkerhart

Henda Olivier

Die man van elders

Helene de Kock