For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

ISBN:

9780798177665

Epub ISBN:

9780798177672

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2018

Prys (incl. VAT):

R 325,00

Formaat:

Sagteband, 196pp


Oor hierdie boek:

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot 'n einde. Sy aanvaar 'n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, en in haar nuwe pos kom sy heelwat teë - sowel medewerkers as walvisse - wat haar lewe in 'n beduidende ander koers stuur.
Met dié roman bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met 'n buitengewone insig in die menslike psige.

VERWANTE BOEKE

Middernag

Sidney Gilroy

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Man uit die dode

Chris Karsten

Bruidzilla

Marion Erskine

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Polsslag

Marie Lotz

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Vin

Lien Botha

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Man in die maan

Etienne Fourie

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Die getuienis

Francois Smith

Stille waters

Juanita Aggenbach

Vlam

Sidney Gilroy

Mara

Marida Fitzpatrick

Vlug

Wilna Adriaanse

Roofdier

Marie Lotz

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Skadukant

Rika Cloete

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Grootgeluk

Jan van Tonder

Simoelégri

Jaco Fouché

Eugene

Kirby Van der Merwe

Kompoun

Ronelda Kamfer

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Donkerdrif

Deon Meyer

Minder as niks

Irma Venter

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Ivoor

Jaco Wolmarans

Monster

Rudie van Rensburg

Skepsel

Willem Anker

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Wit leuen

Ruan Kemp

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Een of ander held

Zirk van den Berg

Weerlose meganika

Anton Roodt