- Fiksie
- Luisterboek
Vloek (Luisterboek)
Rudie van Rensburg
ISBN:
9780795802522
Narrated By:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Digital Audio, MP3
Oor hierdie boek:
In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is.
In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai lê.
Carl was ’n dekade laas polisieman. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos ’n volbloedspeurder redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los. Sal dié berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by ’n beeldskone kollega? En gaan sy pad kruis met dié van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgelê het?
Dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die “heilige krag van die Führer” is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.
eBook Platforms:
Amazon
Snapplify
Takealot
Kobo
VERWANTE BOEKE
Die Serwiër
Carel van der Merwe
Die vrou met nege lewens
Debbie Loots
Die laaste leuen
Anita du Preez
Mei en alles daarna
Zelda Bezuidenhout
My skaduwee loop los
Zirk van den Berg
Op pad na 'n klooster in die sneeu
Johannes de Villiers
Die dood van Rachel April
P.P. Fourie
Die drie weduwees
Irma Venter
Die rooi angelier
Eleanor Baker as Alex Muller
Bloed van 'n vlinder
Marieta Carrick
Enigma
Rudie van Rensburg
Eleksie op Erdvark
Rudie van Rensburg
Volmaan in Baviaanskloof
Jeanette Stals
Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
Donkerhart
Henda Olivier
Bloedbande
Eleanor Baker as Alex Muller
Twyfelbos
François Loots
Weg is nie 'n plek nie
Santie van der Merwe
Einde en begin
Michèle Meyer
Kanniedood
Irna van Zyl
Die man van elders
Helene de Kock
Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
'n Knippie moord
Elsa Winckler
Ontvoer
Constant van der Merwe
Fiela se kind
Dalene Matthee
Al die swendelaars
Chris Karsten
Donkermaan
Jaco Wolmarans
Een keer om die son: Boek Twee
François Bloemhof
Sekelmaan
Jaco Wolmarans
Skorpio
Deon Meyer
Sarah plus een
Kristel Loots
Die avonture van Helga Roets
Riaan Grobler
Roulette
Sidney Gilroy
Die vuur huil
Allen Grootboom
Drie moorde in die Baai
Madelein Rust
Leeumens
Rudie van Rensburg
Aan die hemeltrans
Anton Roodt
Waar bloed kruip
Marieta Carrick
Vreemde vos
Carel van Rooyen
Die oorkant
Annemarié van Niekerk
Van man tot man
Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog
Grensloos
Wilna Adriaanse
Vlam van die sprokkelhout
SD Fourie
Soetdoring in die ruigtes
Christiaan Bakkes
Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Een keer om die son
François Bloemhof
Patmos
Willem Anker
Die ooggetuie
Wilna Roux
Drie misdade in 'n knoop
Eleanor Baker as Alex Muller
Soetroos van Saron
Theolla Langenhoven