For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kopskoot

Rudie van Rensburg

ISBN:

9780795800771

Epub ISBN:

9780795800788

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Mei 2014

Prys (incl. VAT):

R 325,00

Formaat:

Sagteband, 317pp


Oor hierdie boek:

Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na 'n reeksmoordenaar lyk - almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom - maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangesê om 'n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie. En dan's daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute - en hy's óók ses en vyftig - wat die leisels van 'n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?

VERWANTE BOEKE

Mara

Marida Fitzpatrick

Een of ander held

Zirk van den Berg

Donkerdrif

Deon Meyer

Minder as niks

Irma Venter

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Monster

Rudie van Rensburg

Grootgeluk

Jan van Tonder

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Bruidzilla

Marion Erskine

Vlam

Sidney Gilroy

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Die getuienis

Francois Smith

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Eugene

Kirby Van der Merwe

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Stille waters

Juanita Aggenbach

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Ivoor

Jaco Wolmarans

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Skadukant

Rika Cloete

Weerlose meganika

Anton Roodt

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Man in die maan

Etienne Fourie

Wit leuen

Ruan Kemp

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Vlug

Wilna Adriaanse

Simoelégri

Jaco Fouché

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Vin

Lien Botha

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Middernag

Sidney Gilroy

Roofdier

Marie Lotz

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Kompoun

Ronelda Kamfer

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Polsslag

Marie Lotz

Skepsel

Willem Anker

Man uit die dode

Chris Karsten

Hartedief

Rudie van Rensburg