We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Paljas: Skooluitgawe

Chris Barnard

ISBN:

9780624046226

Epub ISBN:

9780624068617

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

April 2014

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 148pp


Oor hierdie boek:

Op ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in ’n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring ’n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met ’n hele gemeenskap werk …

VERWANTE BOEKE

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die laaste leuen

Anita du Preez

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Kanniedood

Irna van Zyl

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Leeumens

Rudie van Rensburg

Grensloos

Wilna Adriaanse

Roulette

Sidney Gilroy

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die man van elders

Helene de Kock

Ontvoer

Constant van der Merwe

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Een keer om die son

François Bloemhof

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Sarah plus een

Kristel Loots

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Al die swendelaars

Chris Karsten

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Fiela se kind

Dalene Matthee

Enigma

Rudie van Rensburg

Die ooggetuie

Wilna Roux

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Twyfelbos

François Loots

Donkerhart

Henda Olivier

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die vuur huil

Allen Grootboom

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Einde en begin

Michèle Meyer

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Skorpio

Deon Meyer

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Patmos

Willem Anker

Die drie weduwees

Irma Venter

Vreemde vos

Carel van Rooyen