We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Kringe in 'n bos: Skooluitgawe

Dalene Matthee

ISBN:

9780624046196

Epub ISBN:

9780624068556

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2008

Prys (incl. VAT):

R 305,00

Formaat:

Sagteband, 410pp


Oor hierdie boek:

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Hierdie boek is bekroon met die ATKV-prosaprys (1984).

VERWANTE BOEKE

Die laaste leuen

Anita du Preez

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Twyfelbos

François Loots

Een keer om die son

François Bloemhof

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die drie weduwees

Irma Venter

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Al die swendelaars

Chris Karsten

Enigma

Rudie van Rensburg

Sarah plus een

Kristel Loots

Donkerhart

Henda Olivier

Leeumens

Rudie van Rensburg

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die vuur huil

Allen Grootboom

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Grensloos

Wilna Adriaanse

Kanniedood

Irna van Zyl

Die ooggetuie

Wilna Roux

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Roulette

Sidney Gilroy

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Fiela se kind

Dalene Matthee

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die man van elders

Helene de Kock

Ontvoer

Constant van der Merwe

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Skorpio

Deon Meyer

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Einde en begin

Michèle Meyer

Die Serwiër

Carel van der Merwe