We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai

ISBN:

9780798183147

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2022

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 200pp


Oor hierdie boek:

“Dis jou demokratiese reg om ordentlik gebraaide kos te eet. Die Demokratiese Republiek van Braai is ’n plek waar jy saam met vriende en familie om ’n vuur staan om ons nasie te vier, waar jy geselsies maak en stories deel. Dis ’n plek waar jy nooit weer swaar hoef te sluk aan swak braaikos nie.” – Jan Braai
So belowe Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In dié nuwe uitgawe deel Jan sy heel lekkerste braairesepte om te voldoen aan jou reg om net die beste te braai. Met uitsonderlike resepte vir bees, hoender, skaap, vis en wat nog is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braaikos voor te sit of te eet nie. Jan gebruik bekende, maklik verkrygbare bestanddele en sit die resepte duidelik en in logiese stappe uiteen. Hierdie braaihandves sal jou help om geleidelik van die kombuis na die vriendelike braaivleisvuur te beweeg!  

VERWANTE BOEKE

The South African Vegan Cookbook 2

Leozette Roode

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

Maklik met Marinda

Marinda Engelbrecht

One Pot cookbook for South Africans

Louisa Holst

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Vuurwerke (SB)

Jan Braai

Curry

Ishay Govender-Ypma

For Friends & Family

Nicky Stubbs

The South African Air Fryer Cookbook

Louisa Holst

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Louisa Holst

The South African Air Fryer Cookbook 2

Louisa Holst

30-Minute South African Air-Fryer Cookbook

Louisa Holst

Marinda se kinderkombuis

Marinda Engelbrecht

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

Tietie en Nanna se huiskos

Najma Abrahams, Azba Fanie

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek

Louisa Holst

Cooking with Kim Bagley

Kim Bagley

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Meat

Annelien Pienaar

Meals

Christine Capendale

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Shisanyama

Jan Braai

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook

Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson

Gut Health: The South African Guide

Vickie De Beer, Stephen Schmidt

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

Veggielicious

Mokgadi Itsweng

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes

Vickie De Beer, Kath Megaw

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

Nic van Wyk-Brood & Botter

Nic van Wyk

Marinda kook met blikkies en pakkies

Marinda Engelbrecht

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Cupcakes and Couscous

Teresa Ulyate

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

Fatima Sydow - Cape Malay Cooking

Fatima Sydow

Vegetaries

Jan Braai

Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2

Louisa Holst

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

My Sweet Life

Faaiza Omar

Baking

Christine Capendale

Damn Good Food

Fehmida (Fehmz) Jordaan

Vleis

Annelien Pienaar