Crossing the River

Fred Khumalo

ISBN:

9780624093350

Epub ISBN:

9780624093367

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2022

Prys (incl. VAT):

R 240,00

Formaat:

Sagteband, 168pp


Oor hierdie boek:

Nozizwe en haar gesin vrees vir hulle lewens en vlug uit Zimbabwe. Hulle moet die Limpopo vol krokodille oorsteek, en word gevange geneem deur 'n mensehandelsindikaat. Nozizwe, met haar diep stem, kry dit reg om haar as 'n seun voor te doen en ontsnap. In Johannesburg, glo sy, sal hulp wees. Maar niemand glo haar storie nie en kort voor lank bly Sizwe op straat saam met die ander vlugtelinge. Tot sy een aand voor die voertuig van 'n professor, met konneksies in die polisie, beland . . . 

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Sweepslag

Annerle Barnard

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Skeur

Carel van Rooyen

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Soen

Jan Vermeulen

Brand

Fanie Viljoen

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Tuimeltrein

René van Zyl

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Veldiep

Fanie Viljoen

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

My So-Called Friend

Prudence Makau

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Snak

Rouxnette Meiring

Vuurvreter

Joha van Dyk

Donkerbloed

Elrien Scheepers

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Branderjaer

Joha van Dyk

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Dryf

Cecilia Steyn

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Mamello

Lebohang Pheko

UNolali

Thulani Simayile

Donker Web

Fanie Viljoen

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Raaiselsee

Troula Goosen

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Absoluut Einstein

Christien Neser

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Sindikaat

Annerle Barnard

The Reject

Edyth Bulbring

Kanniedood

Joha van Dyk

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

The Music Box

Toby Bennett

The Swim Team

Catherine Jarvis

Spel

Annerle Barnard

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Mine

Sally Ann Partridge

Somer

Jaco Fouché

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Anderkind

Betsie van Niekerk

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers