We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Sink

Brett Innes

ISBN:

9780624081340

Epub ISBN:

9780624081357

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2017

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 208pp


Oor hierdie boek:

Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, die Jordaans. Sy word gekonfronteer met 'n onmoontlike keuse: keer sy terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy, om haar visum te hou, en haar familie in Inhassoro te ondersteun? Dit raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken verlies uit die perspektief van drie mense van uiteenlopende agtergronde. Ook 'n treffer-film.

VERWANTE BOEKE

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Al die swendelaars

Chris Karsten

Twyfelbos

François Loots

Grensloos

Wilna Adriaanse

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Skorpio

Deon Meyer

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Enigma

Rudie van Rensburg

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Een keer om die son

François Bloemhof

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Kanniedood

Irna van Zyl

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Patmos

Willem Anker

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Die drie weduwees

Irma Venter

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die man van elders

Helene de Kock

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Leeumens

Rudie van Rensburg

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Donkerhart

Henda Olivier

Einde en begin

Michèle Meyer

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Sarah plus een

Kristel Loots

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Ontvoer

Constant van der Merwe

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Die keiser se duim

Chris Karsten

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die vuur huil

Allen Grootboom

Fiela se kind

Dalene Matthee

Roulette

Sidney Gilroy