For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Willem Poprok (skooluitgawe)

Derick van der Walt

ISBN:

9780624057499

Epub ISBN:

9780624065944

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Desember 2013

Prys (incl. VAT):

R 180,00

Formaat:

Sagteband, 107pp


Oor hierdie boek:

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ’n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Hallo – hulle pá! Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ’n rugbybal skop dat dit klein word. Willem Poprok is bekroon met ’n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.

Laai die antwoorde hier af: https://www.nb.co.za/en/school/DownloadItem?fileId=19420

VERWANTE BOEKE

Sindikaat

Annerle Barnard

Sweepslag

Annerle Barnard

Snak

Rouxnette Meiring

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Donkerbloed

Elrien Scheepers

New Keepers

Jayne Bauling

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Veldiep

Fanie Viljoen

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Donker Web

Fanie Viljoen

Brand

Fanie Viljoen

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Anderkind

Betsie van Niekerk

Absoluut Einstein

Christien Neser

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

The Swim Team

Catherine Jarvis

Kraak

Rouxnette Meiring

Skeur

Carel van Rooyen

Spel

Annerle Barnard

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Raaiselsee

Troula Goosen

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Vuurvreter

Joha van Dyk

Crossing the River

Fred Khumalo

The Music Box

Toby Bennett

Soen

Jan Vermeulen

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

Branderjaer

Joha van Dyk

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Hap

Lesley Beake

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Somer

Jaco Fouché

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Mamello

Lebohang Pheko

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Skadujagter

Dihanna Taute

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

The Reject

Edyth Bulbring

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

UNolali

Thulani Simayile

Mine

Sally Ann Partridge