We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Toorberg

Etienne van Heerden, Nic de Jager

ISBN:

9780624041672

Epub ISBN:

9780624068785

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2003

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 221pp


Oor hierdie boek:

In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans.
Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”.  Die Moolmans vergewe nie.

VERWANTE BOEKE

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Die laaste leuen

Anita du Preez

Al die swendelaars

Chris Karsten

Kanniedood

Irna van Zyl

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Grensloos

Wilna Adriaanse

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Skorpio

Deon Meyer

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die ooggetuie

Wilna Roux

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Roulette

Sidney Gilroy

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Fiela se kind

Dalene Matthee

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Die man van elders

Helene de Kock

Donkerhart

Henda Olivier

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Sarah plus een

Kristel Loots

Die keiser se duim

Chris Karsten

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Twyfelbos

François Loots

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Einde en begin

Michèle Meyer

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Leeumens

Rudie van Rensburg

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Een keer om die son

François Bloemhof

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Enigma

Rudie van Rensburg

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die drie weduwees

Irma Venter

Die Serwiër

Carel van der Merwe