We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Mellow Yellow

Jenny Robson

ISBN:

9780624032977

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Desember 2002

Prys (incl. VAT):

R 170,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Mess, ook bekend as Mellow Yellow, is 'n straatkind met net een wens: hy wil leer hoe om te lees.

Want dan is hy dalk in staat om agter te kom watse geheime sy kosbare groen papier bevat. Die groen papier is sy mees kosbaarste besitting. Die oumense wat na hom gekyk het toe nog baie jonk was, het aan hom gesê om die papier veilig te bewaar totdat sy ma hom kom haal.

Dit is nou baie jare sedert hulle gedwing was om hom te neem na die aaklige Bean Man, en sedert hy ontsnap en het en op straat gaan woon het saam met die Cement-Mixers, maar in al daai tyd het hy die papier veilig gehou in 'n plat tabakblikkie teen sy hart.

'n Wonderlike vrolike verhaal van 'n straatkind se ervaringe op die strate as deel van 'n alternatiewe (dit is, 'n heilsame) straatbende, en sy soektog na sy moeder.

VERWANTE BOEKE

Cook-off at Gogo's Spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die stoutste klas op aarde raak wild!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Hondman 6: Wild en Woes

Kobus Geldenhuys, Dav Pilkey

Kleinkat 2: Perspektief

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Die spinnebotte slaan toe!

Marga Jonker, Chris Venter

Katastrofe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Hondman 4: Hondman en Kleinkat

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Ruben Namibia and Cindy

Pieter Van Zyl, Clarabelle Joubert

Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Die seerowers 3: Die seerowers en die monster se skat

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Stories in die wind

Deidre Jantjies, Davin Andrew

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Lekkerlag-pretboek

De Wet Hugo, Tumi Steyn

Die dodelikste donuts in die heelal

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Hondman 5: Heerser van die vlooie

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Liewe Heksie se groot omnibus

Verna Vels, Vian Oelofsen

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Disaster at Gogo's spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Die gewildste alien in die ruimte

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Hondman

Dav Pilkey

Nina en die crazy klere

Elizbè Van der Colff, Chris Venter

Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die robotte voer oorlog!

Marga Jonker, Chris Venter

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Umntwana Ongabonakaliyo (A Moomin story, isiXhosa)

Xolisa Guzula, Tove Jansson

Lekker Liewe Heksie-stories

Verna Vels, Vian Oelofsen

Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Catastrophe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Die onsigbare kind: 'n Moemin-storie

Tove Jansson, Kobus Geldenhuys

Ruben Namibië en Cindy

Pieter Van Zyl, Clarabelle Joubert

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde word stouter

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde daag jou uit!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys