For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sewe-en-veertig

Irma Venter

ISBN:

9780798178242

Epub ISBN:

9780798178259

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

October 2019

Price (incl. VAT):

R 285.00

Format:

Soft cover, 388pp


About this book:

Sarah Fourie kry halfvier op ’n koue wintersoggend ’n oproep van Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae. Sarah moet nóú kom, Kaapstad toe. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help.

Sarah kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot. Sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke moet saam – sy jare as polisieman is al raad wat sy het indien ’n moordenaar in die moederstad skuil.

Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag. ’n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou stilweg tred hou van goeie én minder goeie dade, en toeriste salig onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei.

Nog ’n verbluffende roman deur die meester-krimiskrywer Irma Venter.


Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie halfvier op ’n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú kom, Kaapstad toe – ’n vliegtuigkaartjie vir die eerste vlug is klaar bespreek. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help.

                Sarah kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot, so sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke gaan moet saam – of hy nou wil of nie. Mosi is in die moeilikheid en Jaap se jare as polisieman is al raad wat sy het indien ’n moordenaar in die Kaapse strate rondloop.

Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag.  ’n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou stilweg tred hou van goeie én minder goeie dade, en toeriste salig onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei.

Van Seepunt en Manenberg in Kaapstad tot Tokio en Hakone in Japan. Nog ’n verbluffende roman deur die meesterkrimi-skrywer Irma Venter.


eBook Platforms:

Amazon
Snapplify
Takealot
Kobo

RELATED BOOKS

Skepsel

Willem Anker

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Klikbek

Sidney Gilroy

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Prooi

Deon Meyer

Merk

Rudie van Rensburg

Draairivier

Engela Ovies

Medusa

Rudie van Rensburg

Somtotaal

Anchien Troskie

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Slagoffer

François Smuts

Skag

Jaco Wolmarans

Bos

Jaco Wolmarans

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Middernag

Sidney Gilroy

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Bruidzilla

Marion Erskine

Nadraai

Jaco Kirsten

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Vloek

Rudie van Rensburg

Donkerdrif

Deon Meyer

Stille waters

Juanita Aggenbach

Man uit die dode

Chris Karsten

Die Generaal

Hans Pienaar

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Vergeet my nie

François Bloemhof

Kinnes

Chase Rhys

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Weerlose meganika

Anton Roodt

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Skadukant

Rika Cloete

Anderman se vrou

Chris Karsten

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Die verevrou

Jan van Tonder

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden