For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Skadujagter

Dihanna Taute

ISBN:

9780798177290

Epub ISBN:

9780798177306

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Augustus 2018

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

"Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop.
Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou?
Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise.
Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!"
- Skadujagter


17jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het - met 'n verband om die gat in sy kop. 
Hierdie sielkundige riller is 'n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.

VERWANTE BOEKE

Snak

Rouxnette Meiring

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

The Reject

Edyth Bulbring

Branderjaer

Joha van Dyk

Sweepslag

Annerle Barnard

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Elevation 1: The Thousand Steps

Helen Brain

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Mamello

Lebohang Pheko

Kraak

Rouxnette Meiring

Skeur

Carel van Rooyen

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Donker Web

Fanie Viljoen

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Soen

Jan Vermeulen

Die Poort 2: Reisigers

Nelia Engelbrecht

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Hap

Lesley Beake

Absoluut Einstein

Christien Neser

Spel

Annerle Barnard

Brand

Fanie Viljoen

Anderkind

Betsie van Niekerk

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Raaiselsee

Troula Goosen

Veldiep

Fanie Viljoen

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Mine

Sally Ann Partridge

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

UNolali

Thulani Simayile

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

The Music Box

Toby Bennett

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Sindikaat

Annerle Barnard

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

New Keepers

Jayne Bauling

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Somer

Jaco Fouché

The Swim Team

Catherine Jarvis

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge