- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Branderjaer
Joha van Dyk
ISBN:
Epub ISBN:
9780798180498
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 312pp
Oor hierdie boek:
Die leesgids is gratis aflaaibaar:
Branderjaer Leesgids_Gr 10&11 HT - 9780798180481
“Bitter! Bitter! Bitter!”
Louw gooi sy volle gewig agter sy vuis, ruk dan terug en sien hoe Beast sy neus vashou. Soos gewoonlik sê sy brein en sy lyf “nee”. Dis die teenoorgestelde van wat hy wíl doen. Maar in die Kring gaan dit nie oor wil nie. Dit gaan oor wat jy móét doen. Almal in die Kring het skuld – Bloedskuld. En die Branderjaers het ’n moerse prys om te betaal.
Louw is een van dáárdie ouens. Die ou met die looks, met die guns van die onderwysers. Die ou wat homself in stormwaters sal gooi vir ’n gevaarlike brander of selfs teen ’n krans sal afduik vir ’n oomblik van adrenalien. Waaghalsig. Windgat. Alles wat Deidre nie kan verdra nie.
Maar hoe meer tyd Deidre saam met Louw spandeer, hoe meer besef sy sy was verkeerd. Daar is iets aan hulle, die Branderjaers. Vuur, Kannie, Klippies, Stoke en Bitter. Vyf seuns in ’n hegte broederskap gesmee deur gedeelde pyn en skuld. Ekstreem is in hulle bloed, maar daar is soveel meer as dit . . . Sy wil al Louw se geheime ontrafel. Dis alles of niks, ’n mens kan nie halfmas lewe nie.
VERWANTE BOEKE
Sing Down the Stars
Nerine Dorman
Breek
Barrie Hough
Kanniedood
Joha van Dyk
Dryf
Cecilia Steyn
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Donker Web
Fanie Viljoen
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
The Reject
Edyth Bulbring
Crossing the River
Fred Khumalo
Borrelgom
Jana du Plessis Müller
Skeur
Carel van Rooyen
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
Die Pro
Leon de Villiers
Mamello
Lebohang Pheko
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Vuurvreter
Joha van Dyk
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Vlerkdans
Barrie Hough
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo
Anderkind
Betsie van Niekerk
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
UNolali
Thulani Simayile
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
Brand
Fanie Viljoen
Staan op vir die Six
Celeste Slabber-Loriston
Life is 'n biets
Faeed Amardien
My So-Called Friend
Prudence Makau
Veldiep
Fanie Viljoen
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Tuimeltrein
René van Zyl
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Los bietjie plek vir magic
Cliffordene Norton
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
The Swim Team
Catherine Jarvis
Absoluut Einstein
Christien Neser
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Skilpoppe
Barrie Hough
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
Vlerke vir almal
Marion Erskine
Web van leuens
Marion Erskine
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Marita van der Vyver