For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

ISBN:

9780798180313

Epub ISBN:

9780798180320

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2020

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 176pp


Oor hierdie boek:

Die onderwysergids is gratis aflaaibaar:
DIE LEWE VOLGENS WIM VERMAAK onderwysgids_Graad 9 HT


Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om graadnege te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur die nuwe meisie met die vlegsel. Sy tweelingsuster, Maddie, wil opsluit deel word van Mars One se sending na Mars en veroorsaak vir hom selfs meer probleme wanneer sy van die dak af foeter en haar enkel breek, omdat sy wou sterre kyk. Hul verstrooide ouma Hantie, wat by pas by hulle kom intrek het en boonop Wim se kamer beset, val vir ’n internetslenter en nou moet hý oppasser speel. En dan is daar Harold, sy ma se menslike geraamte wat die kunsstudente in opstand bring, en sy advokaat-pa wat as hoof van die Menseregtekommissie in ’n botsing van belange beland wat ’n groot rusie in die huis veroorsaak. Maar dalk is Wim se LO-taak tog die antwoord om dinge weer op koers te kry.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Skeur

Carel van Rooyen

Veldiep

Fanie Viljoen

Branderjaer

Joha van Dyk

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Snak

Rouxnette Meiring

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Mine

Sally Ann Partridge

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Sweepslag

Annerle Barnard

Anderkind

Betsie van Niekerk

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Absoluut Einstein

Christien Neser

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Donker Web

Fanie Viljoen

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Vlerke vir almal

Marion Erskine

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

UNolali

Thulani Simayile

Skadujagter

Dihanna Taute

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

The Reject

Edyth Bulbring

Crossing the River

Fred Khumalo

Hap

Lesley Beake

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Vuurvreter

Joha van Dyk

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

The Music Box

Toby Bennett

Somer

Jaco Fouché

Kraak

Rouxnette Meiring

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

The Swim Team

Catherine Jarvis

Soen

Jan Vermeulen

Raaiselsee

Troula Goosen

Spel

Annerle Barnard

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

New Keepers

Jayne Bauling

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Sindikaat

Annerle Barnard

Brand

Fanie Viljoen

Mamello

Lebohang Pheko