For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Skooluitgawe: Vlerke vir almal

Marion Erskine

ISBN:

9780798178730

Epub ISBN:

9780798178747

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2023

Prys (incl. VAT):

R 160,00

Formaat:

Sagteband, 254pp


Oor hierdie boek:

Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na ’n nuwe skool ná sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om ’n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds ’n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.

Hierdie skooluitgawe bevat 'n leesgids saamgestel deur Hettie van Zyl. Dit is aangevul met ’n inleiding tot die roman, ’n biografie van die skrywerhoofstukopsommings, verrykende aktiwiteitekontekstuele en opsteltipe-vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die vereistes van die KABV, woordverklarings en ’n glossarium van literêre terme. 

VERWANTE BOEKE

Veldiep

Fanie Viljoen

Snak

Rouxnette Meiring

The Swim Team

Catherine Jarvis

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Absoluut Einstein

Christien Neser

Kraak

Rouxnette Meiring

New Keepers

Jayne Bauling

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Skeur

Carel van Rooyen

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Sindikaat

Annerle Barnard

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Mine

Sally Ann Partridge

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Brand

Fanie Viljoen

Soen

Jan Vermeulen

Raaiselsee

Troula Goosen

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Sweepslag

Annerle Barnard

The Reject

Edyth Bulbring

The Music Box

Toby Bennett

Crossing the River

Fred Khumalo

Vuurvreter

Joha van Dyk

Vlerke vir almal

Marion Erskine

UNolali

Thulani Simayile

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Donker Web

Fanie Viljoen

Spel

Annerle Barnard

Anderkind

Betsie van Niekerk

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Somer

Jaco Fouché

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Hap

Lesley Beake

Branderjaer

Joha van Dyk

Mamello

Lebohang Pheko

Skadujagter

Dihanna Taute

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo