For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Onse Vaders

Karin Brynard

ISBN:

9780798158237

Epub ISBN:

9780798158312

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2012

Prys (incl. VAT):

R 340,00

Formaat:

Sagteband, 512pp


Oor hierdie boek:

Kaptein Beeslaar en sersant Ghaap is terug in ’n opwindende opvolg op Brynard se eerste en bekroonde speurroman, Plaasmoord. Dié keer is die twee bedrywig in twee uithoeke van die land – Stellenbosch en Soweto. In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Beeslaar, op besoek aan dié mooi Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, ’n lewensgevaarlike plek vir buitestanders. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na ’n vrou en haar kind wat tydens ’n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word. In die proses moet The Father aangedurf word – ’n man met so ’n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot ’n urban legend.

VERWANTE BOEKE

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Een of ander held

Zirk van den Berg

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Vlam

Sidney Gilroy

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Eugene

Kirby Van der Merwe

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Wit leuen

Ruan Kemp

Middernag

Sidney Gilroy

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Polsslag

Marie Lotz

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Die getuienis

Francois Smith

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Kompoun

Ronelda Kamfer

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Simoelégri

Jaco Fouché

Stille waters

Juanita Aggenbach

Bruidzilla

Marion Erskine

Roofdier

Marie Lotz

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Vlug

Wilna Adriaanse

Minder as niks

Irma Venter

Vin

Lien Botha

Ivoor

Jaco Wolmarans

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Mara

Marida Fitzpatrick

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Monster

Rudie van Rensburg

Donkerdrif

Deon Meyer

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Man in die maan

Etienne Fourie

Skadukant

Rika Cloete

Grootgeluk

Jan van Tonder

Weerlose meganika

Anton Roodt

Man uit die dode

Chris Karsten

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Skepsel

Willem Anker

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith