For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nooit is 'n lang, lang tyd

Anchien Troskie

ISBN:

9780795702778

Epub ISBN:

9780795703294

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Julie 2008

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 372pp


Oor hierdie boek:

’n Lekkerlees-roman oor die liefde, leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. En bowenal, oor vriendskap. Drie boesemvriendinne in hul veertigs gaan hou saam vakansie by die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ’n geheim wat die ander nie durf weet nie. Daleen, Karien en Amelia word gedwing om homoseksualiteit, ontrouheid en alkoholisme te konfronteer – terwyl hulle probeer om hulle jare lange vriendskap te behou. Die karakters word so getrou uitgebeeld dat ’n mens aan die einde van die verhaal voel jy sê tot siens vir jou vriendinne. Deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam.

VERWANTE BOEKE

Polsslag

Marie Lotz

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Minder as niks

Irma Venter

Skadukant

Rika Cloete

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Kompoun

Ronelda Kamfer

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Wit leuen

Ruan Kemp

Man uit die dode

Chris Karsten

Simoelégri

Jaco Fouché

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Die getuienis

Francois Smith

Monster

Rudie van Rensburg

Een of ander held

Zirk van den Berg

Eugene

Kirby Van der Merwe

Bruidzilla

Marion Erskine

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Middernag

Sidney Gilroy

Man in die maan

Etienne Fourie

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Weerlose meganika

Anton Roodt

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Mara

Marida Fitzpatrick

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Grootgeluk

Jan van Tonder

Stille waters

Juanita Aggenbach

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Ivoor

Jaco Wolmarans

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Skepsel

Willem Anker

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Vlug

Wilna Adriaanse

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Vlam

Sidney Gilroy

Donkerdrif

Deon Meyer

Vin

Lien Botha

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Roofdier

Marie Lotz