For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Jungu Josh 1: Die goue kalbas

Constant Van Graan

ISBN:

9780624090779

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 210,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Josh woon by sy tannie op 'n plaas in Oos-Afrika nadat sy ma skielik verdwyn het. 'n Vreemdeling daag op en probeer  hom ontvoer. Doris, die huishulp, red hom. Sy vertel hom dat 'n groep mense sy bloed soek en dat hy in die vallei, Kalimbula, die wyseman, Ngandu, moet gaan spreek om antwoorde te vind. Josh pas die legkaartstukkies van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word om die naam van die troonopvolger te onthul, kry Josh die verrassing van sy lewe . . .

VERWANTE BOEKE

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo, Shân Fischer

Eisteddfod-pret 2

Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit, Tumi Steyn

Geraamte in die klas (nuwe uitgawe)

Fanie Viljoen, Theodore Key

Hondman 3: Katkenades

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 1

Elizabeth Wasserman

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Lotta se lewe 11: Slange en hansworse

Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski 14: Afbeen en lang vingers

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Bitterbosbende 1

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Wondersmid

Jessica Townsend, Jaco Jacobs

Bitterbosbende 3

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Ontdek: die oseaan

Miranda MacQuitty

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Lotta se lewe 12: Hoe later, hoe kwaker

Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys

Watermeisie

Marissa Badenhorst

Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)

Janie Oosthuysen, Alex van Houwelingen, Alistair Ackermann

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute, Theodore Key

Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Speurder Sammi

Crystal-Donna Roberts

Ouma Hester en die Arnosterfant

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Nimmermeer

Jaco Jacobs, Jessica Townsend

Dagboek van 'n dork 6: Stories van 'n nie-so-gelukkige hartebreker

Rachel Renée Russell, Kobus Geldenhuys

Regte-egte raaisels

Susan Martineau

Jungu Josh 2: Die kryger van Aboemondja

Constant Van Graan

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys, Alice Pantermuller

Trompie Omnibus 8

Topsy Smith

Ontdek: Insekte

Laurence Mound

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Saartjie Omnibus 8

Bettie Naudé

Die mooiste stories van Helena Lochner

Helena Lochner, Leoni Hofmeyr, Toby Newsome

An Anansi Mystery: The Haunted Library

Bontle Senne, Mogau Kekana

Speurhond Willem in Skotland

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Jy kan die wêreld verander

Lucy Bell, Fanie Viljoen

Felina Kat, geheime agent

Louise Smit, Zinelda McDonald

Jakkals en Wolf (sagteband)

Pieter Grobbelaar, Séan Verster

Dagboek van 'n dork 5: Stories van 'n nie-so-slim juf. Weetalles

Rachel Renée Russell, Kobus Geldenhuys

Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Bitterbosbende 2

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski 13: Die boeliebom

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Regte-egte rampe

Susan Martineau

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler, Alex van Houwelingen

Ouma Hester en die Dreadnought (Boek 3)

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Net aliens eet spinasie (2022)

Jaco Jacobs, Iain Rennie