Dubbelspel (Luisterboek)

Wilna Adriaanse

ISBN:

9780624088424

Narrated By:

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2019

Prys (incl. VAT):

R 430,00

Formaat:

Digital Audio, MP3


Oor hierdie boek:

Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Ellie McKenna moet hierdie wêreld infiltreer . . . Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en hy het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.

VERWANTE BOEKE

Moederland

Madelein Rust

Sagie se storie

Jan van Tonder

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Die Onsigbare

PJO Jonker

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Polsslag

Marie Lotz

Al wat tel

Irma Venter

Drome het ook asem

Helene de Kock

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Ons skulde

P.P. Fourie

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Siembamba

Madelein Rust

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Onder water

Henda Olivier

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Laaste kans

Marita van der Vyver

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Dolos

Jaco Wolmarans

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Sagie is

Jan van Tonder

Gebeente

Etienne van Heerden

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Buit

Dibi Breytenbach

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Gebooie

Rudie van Rensburg

Leo

Deon Meyer

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Monster

Rudie van Rensburg

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Flora

Engela Ovies

Dwelm

Rudie van Rensburg

Doolhof

Rudie van Rensburg

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Maalkolk

Marie Lotz

Diana se dag

Helene de Kock

Heks

Dibi Breytenbach

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze