For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Isabella

Mariël le Roux

ISBN:

9780624081371

Epub ISBN:

9780624081388

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2017

Prys (incl. VAT):

R 335,00

Formaat:

Sagteband, 304pp


Oor hierdie boek:

Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. N á haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie. Versoening kom op onverwagte wyses, totdat sy haar kopdokter vind: die suidoos langs die branders by Bloubergstrand. ?Isabella ?is 'n deurdagte verkenning van 'n ongewone moederskap.

VERWANTE BOEKE

Eugene

Kirby Van der Merwe

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Vlam

Sidney Gilroy

Vlug

Wilna Adriaanse

Bruidzilla

Marion Erskine

Een of ander held

Zirk van den Berg

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Skadukant

Rika Cloete

Mara

Marida Fitzpatrick

Wit leuen

Ruan Kemp

Polsslag

Marie Lotz

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Vin

Lien Botha

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Roofdier

Marie Lotz

Man uit die dode

Chris Karsten

Hartedief

Rudie van Rensburg

Minder as niks

Irma Venter

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Stille waters

Juanita Aggenbach

Middernag

Sidney Gilroy

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Simoelégri

Jaco Fouché

Ivoor

Jaco Wolmarans

Man in die maan

Etienne Fourie

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Grootgeluk

Jan van Tonder

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Skepsel

Willem Anker

Kompoun

Ronelda Kamfer

Weerlose meganika

Anton Roodt

Donkerdrif

Deon Meyer

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Monster

Rudie van Rensburg

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Die getuienis

Francois Smith