For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Pieternella van die Kaap

Dalene Matthee

ISBN:

9780624039372

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Julie 2004

Prys (incl. VAT):

R 415,00

Formaat:

Sagteband, 600pp


Oor hierdie boek:

Dalene se nuutste roman vertel die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur - 'n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee 'n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius. Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.

VERWANTE BOEKE

Wit leuen

Ruan Kemp

Vlug

Wilna Adriaanse

Weerlose meganika

Anton Roodt

Middernag

Sidney Gilroy

Een of ander held

Zirk van den Berg

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Die getuienis

Francois Smith

Monster

Rudie van Rensburg

Grootgeluk

Jan van Tonder

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

Vlam

Sidney Gilroy

Mara

Marida Fitzpatrick

Vin

Lien Botha

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Man uit die dode

Chris Karsten

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

Hartedief

Rudie van Rensburg

Skepsel

Willem Anker

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Donkerdrif

Deon Meyer

Polsslag

Marie Lotz

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Bruidzilla

Marion Erskine

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Man in die maan

Etienne Fourie

Stille waters

Juanita Aggenbach

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Ivoor

Jaco Wolmarans

Roofdier

Marie Lotz

Simoelégri

Jaco Fouché

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Minder as niks

Irma Venter

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Kompoun

Ronelda Kamfer

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Eugene

Kirby Van der Merwe

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Skadukant

Rika Cloete

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux