We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Helene de Kock Inspirasie-omnibus

Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel

Helene de Kock

ISBN:

9780796323859

Epub ISBN:

9780796323866

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Maart 2026

Prys (incl. VAT):

R 340,00

Formaat:

Sagteband, 380pp


Oor hierdie boek:

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpelKruispad vir Kara: Kara Geertse het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen. Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli Jooste begin haar nuwe lewe op kampus maar sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.