- Fiksie
- Engelse roman
The Elusive Moth
Ingrid Winterbach
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 192pp
Oor hierdie boek:
Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet 'n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt. Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die boek nie.
Ondanks haar voornemens word Karolina - soos die minnaars wat sy die eerste keer op 'n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder - ook meegevoer deur die liefde.
Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op 'n indrukwekkende wyse ineengevleg.
VERWANTE BOEKE
Hard Rain
Irma Venter, Elsa Silke
The Resurrection
Sihle Qwabe
The Fall
Jen Thorpe
A Library to Flee
Etienne van Heerden
Man Down
Irma Venter, Karin Schimke
Red Tide
Irma Venter, Karin Schimke
The Wanderers
Mphuthumi Ntabeni
Haram
Zubayr Charles
I Did Not Die
Tebello Mzamo
Bantu Knots
Lebo Mazibuko
Fabrics of Love
Lebo Mazibuko
Crimson Sands
Jeremy Vearey
The Heart Is the Size of a Fist
P.P. Fourie
The Troubled Times of Magrieta Prinsloo
Ingrid Winterbach, Michiel Heyns
Being Shelley
Qarnita Loxton
Endgame
Wilna Adriaanse
Paradise in Gaza
Niq Mhlongo
Suitcase of Memory
A'Eysha Kassiem
The Dao of Daniel
Lodewyk G. du Plessis, Michiel Heyns
Into the Sun
Takalani M
The Child
Alistair Mackay
Making A Killing
Bonnie Espie
Why Am I Like This?
Qaanitah Hunter
What's Wrong With June?
Qarnita Loxton
A Remedy For Death
Sarah Naidoo
Darlings of Durban
Shafinaaz Hassim
A Soft Landing
Wisani Mushwana
Nine Hours
Lukhanyo Sikwebu
Single Minded
Marina Auer
In the Midst of It All
Thabile Shange
The Man Who Loved Crocodile Tamers
Finuala Dowling
If You Save Me
Lisa-Anne Julien
Not Another Samoosa Run!
Nadia Cassim
The City is Mine
Niq Mhlongo
Piranha
Rudie van Rensburg, Karin Schimke
Medusa (English)
Rudie van Rensburg
Love Marry Kill
Zukiswa Wanner
Still Breathing
Marita van der Vyver, Annelize Visser
Mermaid Fillet
Mia Arderne
Sunshine and Shadows
Busisekile Khumalo
Three Echoes
Marina Auer
It Doesn't Have to Be This Way
Alistair Mackay
Rubies and Rain
Busisekile Khumalo
Hell of a Country
David Cornwell
Of Fathers and Fugitives
SJ Naudé, Michiel Heyns
Double Edged
Marina Auer
It’s me, Anna: The Full Story
Anchien Troskie
Being Dianne
Qarnita Loxton
The Queer Book of Revelation
Siya Khumalo
If The Dead Could Talk
Juliette Mnqeta