We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die Jirre is my Wagter

Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt

Elias P Nel

ISBN:

9780796322906

Epub ISBN:

9780796322937

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Mei 2022

Prys (incl. VAT):

R 180,00

Formaat:

Sagteband, 88pp


Oor hierdie boek:

Die Psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in. 

VERWANTE BOEKE

Leef lig

Jaco Strydom

The Unlikely Candidate

Koketso Molaolwe, Koketso Molaolwe

Eendag is te ver

Jaco Strydom

Die verlore seun vannie Gaatjie

Ivor Swartz

Saam in Suid-Afrika

Pieter van Niekerk, Chris Jones

I Am a Man

Jerry Mofokeng wa Makhetha

'n Ewige kroon

Demi-Leigh Tebow

In Mamelodi het ek my God gevind

Nico Smith

Wen die stryd in jou gedagtes

Joyce Meyer

A Crown That Lasts

Demi-Leigh Tebow

Op soek na wysheid

Joyce Meyer

Nogtans-geloof

Ivor Swartz

Vind God in die gewone

Tom Smith

Super C

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Bybelblokraaie

Heidri Mittendorf

Geroep vir 'n tyd soos hierdie

Farren Cloete

Alle sondaars welkom

Jaco Strydom

Betereinder

Schalk W van Heerden

Prison Child

Felicia Goosen, Deonette de Kock

Kies die lewe

Ivor Swartz

Genesing vir elke vrou

Joyce Meyer

My stryd met ADHD

Hykie Berg

Goed genoeg

Gerridene Berg

Blinde mol of wyse uil?

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Sonneblomme en sneeu in Oekraïne

Michele Potgieter, Michele Potgieter

Inspirerende leierskap

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

Onbeskryflike genade

Stefaans Coetzee

Geseënd is dié wat treur

Susan Jordaan

Emigreer of bly

Stephan Joubert

Bybelblokraaie 2

Heidri Mittendorf

Boytjie

Johnny Davids

Leef met selfvertroue

Joyce Meyer

Vredemaker

Reggie Peace

Geroep vir meer

Hykie Berg

Floreer

Ilse Salzwedel

Van vrees na vrede

Madelein Rust

Christina Landman: 'n Lewe

Christina Landman

Inspirational Leadership

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Dink jouself gelukkig

Pieter van Jaarsveld

Terreur in Kaboel

Hannelie Groenewald

Disciple

Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe

Soldaat

Reynardt Hugo